Welkom by die

LOUWHUIS & MUSEUM

Sutherland

Outline drawing of two men in suits having a conversation.

Ons bied aan

A church with a tall white steeple and a clock, surrounded by trees, under a clear blue sky. Sutherland south africa

Ontdek Sutherland

Ontdek nuuthede van ouds deur ons uniek saamgestelde wandelroete met die klem op stories en liggings wat boei en inspireer. Sutherland is deurdrenk van geskiedenis en omring deur die toekoms.

Ontdek die groot geeste agter die literatuur wat ons lief het deur in diepte profile en eksklusiewe boeke en dokumente van die twee Suid Afrikaanse skrywers en nog veel meer.

In samewerking met die ATKV en ander instansies bied ons jaarliks ontwikkelings- en verrykingskursusse aan. Delf in ons aktiwiteite en toekomstige projekte.

Meer oor
die Louwhuis

Welkom by ons toevlugsoord vir letterkunde- en geskiedenisliefhebbers, waar elke storie sy plek vind en elke leser hul reis. Ons spits ons daarop toe om 'n uitsonderlike versameling saam te stel wat die verbeelding inspireer, opvoed en aanblaas, terwyl ons teruggee aan ons gemeenskap en hulle toerus vir die toekoms.

Lees meer
Exterior of a stone and white building with a green metal roof and window frames, next to a sign that reads 'Louw-Huis & Museum'. There is a barbed wire fence in front and shadows of leaves cast on the wall. The sky is clear and blue.

Sosiale media

Kontak ons

Vir voorstelle, samewerkingsgeleenthede en meer inligting, kontak ons gerus deur die vorm in te vul en ons laat spoedig van ons hoor!