Skenkings.
Dankie aan donateurs wat ruim bydraes gemaak het vir die restourasie van die Louwhuis. Mense se groot harte vir dit wat volksbesit is het dit moontlik gemaak om met die eerste fase van die projek te begin.
Indien u ook ’n bydrae wil maak, volg dit op met ’n epos aan admin@louwhuis.co.za
Louw Huis en Museum Sutherland
Standard Bank
Tjekrekening Nr 082973709
Takkode 050008

